Search for your favourite author or book

Malhuis

ISBN 
9781485903468
Format 
Epdf
Recommended Price 
R205.00
Published 
March 2016
About the book: 
Helena Harmse is ’n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by ’n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit ’n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper – ’n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee – die sleutel tot haar troebel verlede?
 
Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel ’n kraaines van vergrype, liefde en wraak.
 
Anel Heydenrych se Malhuis is ’n uitdagende, eroties-sielkundige riller.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Anel Heydenrych het as TV- en radiojoernalis op RSG bekend geword. Sy het ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Tans woon en werk sy op Colesberg.

Others also viewed

Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se...
Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle...
Economic growth does not demand a secret formula. Good development examples now abound in East Asia...
This penetrating, timely portrait of Robert Mugabe is the psychobiography of a man whose once-...