Search for your favourite author or book

Die afloerder

ISBN 
9781485904328
Format 
Paperback
Recommended Price 
R300.00
Published 
February 2020
About the book: 
Iemand loer vanuit die skadu's.
 
Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir ’n rustiger lewe in Colesberg om ’n misdaadroman te skryf.
 
Maar die platteland is allermins rustig: Daar is ’n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer. Kaptein Siegfried Scholtz – ’n man wie se skuldgevoelens hom ry – kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.
 
Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die moordenaar nog ’n lewe wreed in ’n bloederige swartsak verpak?
 
Die afloerder  is ’n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.
 
 
 
Lof vir Malhuis :
  • "Hou die vingers aan die omblaai ... onthou om jou veiligheidsgordel vas te knip." – Deborah Steinmair,  Rapport
  • "Die boek raak jou!" – Cas van Rensburg, Beeld
Other titles by this author 
About the Author

Anel Heydenrych het as TV- en radiojoernalis op RSG bekend geword. Sy het ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Tans woon en werk sy op Colesberg.

Others also viewed

A haunting, heartbreaking tale of female friendship and intimacy that reads like The Handmaid...
Winner of the Women's Prize for Fiction 2025   An exhilarating tale of twisted...
Alan Rickman remains one of the most beloved actors of all time across almost every genre, from...
Gabriel Laucus has lost his job and his parent’s home is about to be repossessed. Desperate...