Search for your favourite author or book

Diep spoor

ISBN 
9781485904304
Format 
Epub
Recommended Price 
R270.00
Published 
August 2020
About the book: 
In die stormagtige jare voor en tydens die Groot Trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.
 
Katrien is ’n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle ’n lewe op ’n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland.
 
Dina, ’n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans ’n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak.
 
Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

‘This forms the nub of a dilemma that every Everest climber eventually comes up against: in...
In the spring of 1977 Frank Stilwell launched Vingila, 17 tons of welded together 11-millimetre...
South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism.   The Land Is...