Search for your favourite author or book

Diep spoor

ISBN 
9781485904007
Format 
Paperback
Recommended Price 
R300.00
Published 
February 2021
About the book: 
In die stormagtige jare voor en tydens die Groot Trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.
 
Katrien is ’n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle ’n lewe op ’n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland.
 
Dina, ’n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans ’n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak.
 
Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.
Other titles by this author 

Others also viewed

Die verhale in Dol heuning  kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid...
1987. ’n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak. Vir die eerste keer is...
Do you want a happy, fulfilling relationship? Do you want a wonderful future with your partner...
Tucked away in the southwestern corner of the Eastern Cape lies a narrow valley, flanked by the...