Search for your favourite author or book

Wegkruiper

ISBN 
9781776380701
Format 
Epub
Recommended Price 
R290.00
Published 
July 2024
About the book: 
Onheil op Onrus
 
Iemand speel ’n grusame speletjie op Onrus. ’n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel.
 
Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet ’n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle.
 
Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het ’n afgetrede onderwyseres, ’n bekende dokter, ’n sukkelende eiendomsagent en ’n boer gemeen?
 
Wegkruiper,  Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter nagmerrie ’n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede ’n gemeenskap inhaal.
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Whether we're striving for a new job, a higher salary, or a better relationship, Dennis...
A haunting, heartbreaking tale of female friendship and intimacy that reads like The Handmaid...
A perfect town is hiding secrets. Two teenagers are dead. Two murders unsolved. And a killer...
Susanna Fenton has a secret. Fourteen years ago she left her identity behind, reinventing herself...