Search for your favourite author or book

Valsrivier

ISBN 
9781415207468
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R260.00
Published 
June 2014
About the book: 

“Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.” 

Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp onmoontlik maak. 

Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. 

Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word ’n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. 

Dominique Botha se roerende debuutroman is ’n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Dominique Botha grew up on the farm Rietpan in the Viljoenskroon district of the Free State. She is a member of the Pirogue Collective and serves on the board of the Africa Centre and Yellowwoods Arts Trust, organisations that promote and support artistic endeavours in a broad range of fields. She earned her master’s in creative writing at Wits University. She lives in Johannesburg with her husband Adi and their four children.

Others also viewed

Sy gee voor om dit nie te sien nie. Volg hom woordeloos teen die halfskemer sementtrap af. Aan...
‘In the end, you could choose to say no more than this: that in the high summer of 1938, in...
Lust in close confines, under a hot, empty sky, breeding dreams of murder: he sensed the...
In die stormagtige jare voor en tydens die Groot Trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n...