Search for your favourite author or book

Kinders se Slange van Suider-Africa

ISBN 
9781775846451
Format 
Epub
Recommended Price 
R90.00
Published 
August 2018
About the book: 

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Johan Marais is an entrepreneur, naturalist and photographer and has contributed significantly to reptile conservation over the past 35 years. He has authored several books, including the best-selling A Complete Guide to Snakes of Southern Africa, and runs the African Snakebite Institute. He spends most of his time lecturing on reptiles and teaching the public about snake awareness, including how to handle snakes safely.
 
Johan Marais is ’n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika Slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.

Others also viewed

Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe...
Palgrave's Trees of Southern Africa  features new simplified keys based on leaf...
’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier met...