Search for your favourite author or book

Ek wonder wie?

ISBN 
9781432307790
Format 
Paperback
Recommended Price 
R100.00
Published 
July 2017
About the book: 

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie?  beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. 

Ek Wonder Wie?  is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ’n ware vreugde vir kleintjies wees.

Also available in English as I Wonder Who?

Other titles by this author 
About the Author
Kerryn Ponter is a freelance artist with a degree in Fine Art from Rhodes University. As a mother of two young children who love stories, she has plenty of practice in writing and illustrating stories for them.

Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Kerryn is ’n tuisblyma met twee kinders – haar oudste kind is twee jaar oud en is besonder lief vir stories.

 

Others also viewed

Beware the firebird who grants wishes...they come at a terrible price.   Lavender Wild...
It is 1921 and at Cassowary House in the Straits Settlements of Penang, Robert Hamlyn is a well-...
This killer has a story.   When a small-time crook is shot down in the streets of...
The thrilling new instalment in the globally bestselling series. The Women's Murder Club is...