Search for your favourite author or book

Kwaai Uil Kry ’n Stokperdjie

ISBN 
9781432309695
Format 
Epub
Recommended Price 
R55.00
Published 
April 2019
About the book: 
Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp ’n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag ’n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na ’n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel.
 
Kwaai Uil kry ’n stokperdjie  sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Kerryn Ponter is a freelance artist with a degree in Fine Art from Rhodes University. As a mother of two young children who love stories, she has plenty of practice in writing and illustrating stories for them.

Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Kerryn is ’n tuisblyma met twee kinders – haar oudste kind is twee jaar oud en is besonder lief vir stories.

 

Others also viewed

Whole: Bowl Food for Balance  is all about healing your relationship with food. Food is...
In this wide-ranging collection of essays, Pius Adesanmi explores what Africa means to him as an...
150 Years separate two explorers of Africa: the Englishman John Hanning Speke and South African...
‘A deeply thought-provoking book full of wisdom, insight and common sense, by two of our...