Search for your favourite author or book

Dorado

ISBN 
9781415208960
Format 
Paperback
Recommended Price 
R330.00
Published 
October 2016
About the book: 
Ná sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.
 
Gilbert se pad kruis met dié van die Howlers, ’n trio voormalige tronkvoëls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroeë teë, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort.
 
Kuilsrivier bied ’n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van ’n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?
 
Tom Dreyer se Dorado is ’n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo.
Other titles by this author 
About the Author

Tom Dreyer is the author of the novels Erdvarkfontein, Stinkafrikaners and Equatoria, as well as short stories and poetry. Stinkafrikaners was awarded the Eugène Marais Prize in 2001. Tom Holds an MA in Creative Writing from the University of Cape Town and is a fellow of the University of Iowa’s International Writing Program. He lives and works in Stellenbosch.

Visit Tom Dreyer's website:  www.tomdreyer.co.za

Photograph credit: Vasti Roodt

Others also viewed

Discover the enchanting tales of the Kwasuka Sukela series, where timeless stories of love and...
Spot has lost his friend Little Chick!   Peek behind the snuggly felt flaps to see where...
The fourth edition of this popular title has been given a completely new look, but it remains the...
VINTAGE MINIS: GREAT MINDS. BIG IDEAS. LITTLE BOOKS. Also in the Vintage Minis series: Love by...