Search for your favourite author or book

Die Wilde Wreld van Afrika: n safari-gids vir jong verkenners

ISBN 
9781775848080
Format 
Epub
Recommended Price 
R145.00
Published 
June 2022
About the book: 

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit ’n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto’s van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. ’n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Owen Hendry is an editor, educator and author of several highly regarded school textbooks. He is also an experienced researcher and materials developer, and has a keen interest in nature conservation. He is based in Johannesburg, South Africa.

Others also viewed

Etienne is twee-en-twintig en studeer filmkuns in London nadat hy uit Suid- Afrika gevlug het om...
The #1  Sunday Times  and International Bestseller from 'the most...
In die Oos-Kaapse veld maak ’n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima –...
The rules of consumer engagement have changed. Your customers no longer care about legacy...