Search for your favourite author or book

Decima (Afrikaans)

ISBN 
9781415211267
Format 
Epub
Recommended Price 
R246.00
Published 
June 2023
About the book: 
In die Oos-Kaapse veld maak ’n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima – ’n formidabele swartrenosterkoei. Haar dogter, Tandeka, is dragtig, en die handvol renosters sien uit na die kalf se koms in die lente. Maar vir Decima is daar vrees wat met elke volmaan in haar opwel. Sy kan steeds die gebeure onthou wat haar baie seisoene vantevore wees gelaat het.
 
Al werkend aan Decima se verhaal, is Eben. Hy vra: Hoe skryf mens oor hierdie dier as gevoelvolle wese? Deel van die storie is die verskillende karakters wat ’n impak op die lot van die renosters het: stropers, hul kliënte, beoefenaars van tradisionele medisyne, ook die bewaarders. En tussendeur is daar Eben se brose ma wat in die land agtergebly het. Soos hy sy weg vind deur die bladsye van sy manuskrip, is dit die stem van Decima wat die suiwerste in sy gedagtes klink.
 
Eben Venter se boek kombineer outofiksie, fabel, ’n speurverhaal en die wetenskap, en is ’n dringende pleidooi vir die bewaring van een van die wêreld se megaherbivore.  Decima  is ’n elegiese werk vir baie stemme waarin die skrywer die aard van verlies in sy vele gestaltes besing en besweer.
 
Decima is 'n oorspronklik geskrewe Afrikaanse roman wat parallel, maar nie identies, naas die Engelse roman met dieselfde titel staan, en albei is geskep deur dieselfde outeur. 
 
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Eben Venter’s seven critically acclaimed novels include My Beautiful DeathTrencherman,  and Wolf, Wolf.  He is also the author of two books of short stories and a collection of columns, and his work can be read in Afrikaans, English, Dutch and German. Raised on a sheep farm in the Eastern Cape, he migrated to Australia in 1986. Over the years he has won numerous awards for his work, including the prominent KykNet-Rapport Prize. Green as the Sky is Blue  was written in partial fulfilment of a PhD in Creative Writing at the University of Queensland.

Others also viewed

Comprehensively revised, expanded and updated, this compact guide makes the ideal travelling...
“Dis die langste wat ek nóg moes raai oor wie die moordenaar is, net om heeltemal...
Matt and Mia’s Adventures were written to encourage children to develop a love for reading....
Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van...