Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid #18: Leëkoppie

ISBN 
9780637002790
Format 
Epub
Recommended Price 
R145.00
Published 
November 2023
About the book: 
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.
Maar toe Greg besef hy sal na ’n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy ’n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van ’n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

In die vernuwende strokiesboek  Kaptein Pipskwiek  moet die bleeksiel Danie skielik...
The second book in the Ruben Ellis series and the sequel to  Now You Suffer. Some secrets...
This colourful illustrated children’s book is aimed at ages 9-14. It recounts the discovery...
Making Champions by Michael Jenkins is a journey into the histories, hearts and homes of some...