Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid #19: Kookpot

ISBN 
9780637008143
Format 
Epub
Recommended Price 
R145.00
Published 
January 2025
About the book: 
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is.
 
Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika  bied ’n...
Author Sarah Graham says, ‘For me, this book is about putting goodness in, and getting...
If you reckon corruption in South Africa began with Zuma or even with apartheid, it’s time...
When Paul Morgan, a much-divorced recluse, meets a blonde and sensual fourteen-year-old girl on a...