Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 14: Wrecking Ball

ISBN 
9781485900580
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
May 2020
About the book: 
’n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie.
 
Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is.
 
Sal die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan lê het ... of sal hulle die dorp moet verlaat?
Other titles by this author 

Others also viewed

The Witches have a motto: One child a week is fifty-two a year. Squish them and squiggle them and...
Ask and answer "How many?" with Spot.   Ladybird Readers is a graded reading...
The world has many great buildings. Find out about the tallest skyscrapers, longest bridges and...
First Words with Peppa is a levelled reading series of Peppa Pig stories. ...