Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 13: Koue Voete

ISBN 
9781485900573
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
February 2020
About the book: 
’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
 
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
Other titles by this author 

Others also viewed

Na ’n storm spoel ’n kleutermeisie op die Olifantsrivier se oewer uit. Wie is klein...
A husband. A wife. A secret.   Joe and Joan Castleman are on route to Helsinki, Joe...
An essential guide to identifying all dangerous snakes in the region, as well as several commonly...
Cape Town is experiencing a wave of skilfully executed cash-in-transit heists, and Captain...