Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 08: Ongeluksvoël

ISBN 
9781485900245
Format 
Paperback
Recommended Price 
R185.00
Published 
November 2017
About the book: 

Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie.

In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat. Sal die dobbelsteentjies in sy guns val, of is Greg bestem om ’n ongeluksvoël te bly?

Other titles by this author 

Others also viewed

Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende...
Jamie Grimm has hit the big time in book four of the side-splittingly hilarious I Funny series!
Welcome to the Isla de Monstera, home of the world's only tap-dancing, banana-loving, rust-...
Imagine if you could travel back in time and visit the wonders of the world. Where would you go...