Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 07: Drie is een te veel

ISBN 
9781485900146
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
May 2017
About the book: 
Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 
 
’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos.
 
Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…
Other titles by this author 

Others also viewed

From the internationally bestselling author of Exit West, a story of love, loss, and rediscovery...
Jamie revolutionises delicious healthy family meals by going back to basics in the kitchen. In...
The Song Walker  is an extraordinary new story of friendship, discovery and courage from...
Four unlikely friends A shocking murder Welcome to THE THURSDAY MURDER CLUB   In a...