Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 05: Die Nare Waarheid

ISBN 
9781485900092
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
May 2016
About the book: 
’n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.
 
Daar is ’n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus  het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ’n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ’n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
Other titles by this author 

Others also viewed

Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te be...
Doctor de Soto, a dentist who also happens to be a mouse, is the best dentist in town. He treats...
Living in the luxurious Arcanum building - with its interior balconies perfect for playing tag,...
"For fans of Holly Jackson and Karen M McManus." The Observer "An awesome...