Search for your favourite author or book

Dagboek van n Wimpy Kid 16: Kolskoot

ISBN 
9781485901334
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2021
About the book: 
Greg Heffley en sport is nie maats nie. Na ’n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.
 
Die proewe is ’n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs ’n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur.
 
Sal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?
Other titles by this author 

Others also viewed

A book about animals that stand out - these are creatures that do things their own way, and don...
One Monday morning, Horace Norton finds that a mouse has made a house in his hat. On Tuesday, there...
Dit is ’n snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (...
Join Rumble, Flicker, Poppy, Twinkle and Fizz in this magical bedtime story collection of five...