Search for your favourite author or book

Bomskok

ISBN 
9780143538486
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R210.00
Published 
March 2014
About the book: 
1989. In Johannesburg blaker ‘n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ‘n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie – die Groot Storie – wat die regering tot ‘n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is.  Bomskok is ‘n tragiese rillerkomedie, ‘n moordstorie en ‘n kroegstorie.  En alles behalwe ‘n ware storie.
 
 
Tinus Horn is ‘n oud-joernalis wat deesdae skilder en skryf en kort animasieflieks maak. Bomskok verskyn 18 jaar na sy eerste boek, Droster.
 
Other titles by this author 
About the Author

Tinus Horn is ‘n oud-joernalis wat deesdae skilder en skryf en kort animasieflieks maak. Bomskok verskyn 18 jaar na sy eerste boek, Droster.

Others also viewed

Elkeen het ’n heelal in hul mond. Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal....
In this insightful and provocative book, Frans Rautenbach proposes a complete overhaul of policy...
‘This book is the life story of one of the great legends of South African soccer. It’...
More than 60 000 readers can attest to finding Making Money out of Property an indispensable...