Search for your favourite author or book

Boas Mei is Verward

ISBN 
9781415206621
Format 
Epub
Recommended Price 
R205.00
Published 
June 2015
About the book: 
Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wêreld. So verward is Boas dat hy in die hospitaal
beland. Maar oor een ding is hy nie verward nie: wat die probleem in sy kop is.
 
Geleerde dokters kom naby vuisslaan oor daardie probleem. Die breinchirurg proe al die Nobelprys ná hy sy studie oor Boas se brein gepubliseer het. Die neuroloog se vuil bek grens aan Tourette- sindroom soos sy
stoei met die probleem. Die dokters lyk maller as Boas self, maar selfs dít help nie. Daar is geen handboek vir wat Boas se kop makeer nie. Tot hulle hom huis toe stuur. En hy sy storie op die kamermuur begin uitskryf. ’n Beter een, want sy ware storie is nie mooi nie.
 
Tinus Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan die waarheid loop.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Tinus Horn is ‘n oud-joernalis wat deesdae skilder en skryf en kort animasieflieks maak. Bomskok verskyn 18 jaar na sy eerste boek, Droster.

Others also viewed

From beer’s porridge-like beginnings through to the cutting edge craft beers being poured...
NOW A MAJOR TELEVISION SERIES AS SEEN ON MNET   Meet Tannie Maria: She's fifty-...
‘Investment knowledge is the foundation of financial success and, ultimately, financial...
Sasol First Field Guide to Mushrooms of Southern Africa  has been redesigned and fully...