Search for your favourite author or book

Tinus Horn

About 
Tinus Horn het vroeg in sy lewe besluit hy gaan ‘n swerwer wees wat die lewe op sy eie aandurf. Maar toe vergeet hy die kondome op ‘n trein. Sy kinders is groot en nou is hy op reis. Hy skilder voltyds, maar toe skryf hy per ongeluk ‘n boek. Onderweg was hy eenmaal sportredakteur van Vrye Weekblad, en die skrywer van ’n satiriese novelle, Droster.