
About 
    
	Ilse Salzwedel is ’n bekende vryskutjoernalis van Johannesburg, met jare se ervaring van die Suid-Afrikaanse media. Sy is aanbieder van Skrywers en boeke wat weekliks op RSG uitgesaai word. Sedert 2011 het sy vier boeke gepubliseer: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee; Bloedsusters; Die onvertelde stories van Afrikaans en Selna Visser: my hel in Dubai.
	Sy het verskeie toekennings vir haar skryfwerk ontvang.
	Photograph: Leana Clunies Ross – Rooi Rose
