Search for your favourite author or book

Zola: 'n Roman

ISBN 
9781485903963
Format 
Epub
Recommended Price 
R235.00
Published 
August 2019
About the book: 
"Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou."  – Martin Steyn
 
“Zola is ’n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad.”  – Jaco Adriaanse
 
Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: “Reeksmoorde”. Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors.
 
Kaptein Majola: ’n man deurmekaar met wit lyne en opgerolde geldnote wie se ma en suster steeds in die township sit en krepeer. Adjudant Basson: die tipe polisieman wat veel eerder die Mag jare gelede vaarwel moes roep.
 
Terwyl koerante en politici blaf en die taxibase met ’n verwoestende staking dreig, moet Majola en Basson duiwels in ’n malse stad trotseer.
 
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Shongololo is a greedy little worm who lives happily in his garden but refuses to share it with...
I'd tried the pill method, I'd tried dieting, I'd flirted very occasionally with...
This easy-to-use, accessible guide to starwatching in Botswana is ideal for beginner and amateur...
Ek her gisteraand 'n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe...