Search for your favourite author or book

Weefselsoute vir Heilsaamheid

ISBN 
9781775841944
Format 
Epub
Recommended Price 
R230.00
Published 
April 2014
About the book: 

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander.

Weefselsoute - ook bekend as sel- of biochemiese soute - is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.

Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Toe Elfrieda ná ʼn lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak...
IN A BROKEN CITY, A DISTURBED KILLER IS TRYING TO REMAKE THE WORLD IN HIS IMAGE.  ...
A magistrate put Glenn Agliotti among the ‘snitches, pimps, rats who would sell their soul to...
Leon van Nierop se blitsverkoper Plesierengel  verskyn twintig jaar gelede en dit...