Search for your favourite author or book

Weefselsoute Vir Heilsaamheid

ISBN 
9781770077744
Format 
Paperback
Recommended Price 
R270.00
Published 
November 2008
About the book: 

Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. 

Weefselsoute - ook bekend as sel- of biochemiese soute - is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.

Other titles by this author 

Others also viewed

Op 29 April 1963 stuur die 29-jarige digter Ingrid Jonker ’n telegram aan André P....
With M-Net Koos Bekker convinced the business world he had the magic touch. But it was only the...
Southern Africa has a wealth of mammal fauna, and is home to about 530 species, including tiny...
Across the face of southern Africa are more than 460 remarkable stone palaces – some small...