Search for your favourite author or book

Volledige Fotografiese Gids: Voels Van Suider-Afrika

ISBN 
9781770075894
Format 
Paperback
Recommended Price 
R630.00
Published 
July 2009
About the book: 

Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling foto's van die area in een volume. 

Die 958 voel spesies wat in Suider-Afrika gevind word, word beskryf en geillustreer asook 'n ekstra 17 spesies van die Suidelike Oseaan en geassosieerde eilande en Antarktika. Meer as 2 500 illustrasies wys die ouderdom en geslag variasies, voels op land en in die lug asook kleure.

Teks deur Suid-Afrika se top voel skrywers fokus op identifikasie, roep, habitat en status, broei besonderhede en dieet. Kleur gekoordineerde verspreidingskaarte. Jaarlikse seisoen kolomme wys wanneer spesies daar is en wanneer hulle broei. A-Z gids om groepe op te spoor. 

Hierdie gids volg die tradisionele spesie volgorde en bring 'n nuwe dimensie na voel identifikasie in Suider-Afrika. Dit sal onvervangbaar wees in die veld.

Also available in English as  Complete Photographic Field Guide: Birds of Southern Africa.

Other titles by this author 

Others also viewed

Increase your chances of getting a refund from SARS!   If you derive your income from...
How do you build the most dynamic, disruptive business on earth? This is the Netflix founder'...
Suze Orman has transformed the concept of personal finance for millions by teaching us how to...
Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir...