Search for your favourite author or book

Vetplantfeetjies

ISBN 
9781415210758
Format 
Paperback
Recommended Price 
R260.00
Published 
September 2022
About the book: 

Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld.  Vetplantfeetjies  is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van  Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger.

Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in  Fynbosfeetjies,  kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak. 

Others also viewed

A beautifully illustrated and visionary New York Times bestseller that distils decades of...
As seen on Discovery ID, these two true-crime thrillers follow a neighbours' quarrel that...
A riveting suspense novel about a shocking murder in an idyllic and close-knit neighbourhood,...
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-...