Search for your favourite author or book

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

ISBN 
9781775841074
Format 
Epdf
Recommended Price 
R560.00
Published 
September 2013
About the book: 
Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.
 
Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika  beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Braam van Wyk is a professor in the Department of Plant Science at the University of Pretoria. He is a plant taxonomist and has authored or co-authored numerous publications on the botany of southern Africa.
 
Photograph © University of Pretoria.

Others also viewed

More than 1 000 mammal species occur in Africa south of the Sahara Desert. These creatures vary...
The South African economy has a secret weapon: stokvels. If harnessed correctly, investments in...
When wildlife conservationist Richard Peirce learnt about the targeting of three private game...
Dawn light on the mountains, a two metre swell coming off False Bay. PI Fish Pescado –...