Search for your favourite author or book

Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

ISBN 
9781775841722
Format 
Paperback
Recommended Price 
R360.00
Published 
September 2015
About the book: 
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorv oëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van
300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is.

Vir elke voël bied die boek:
  • Eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit;’ ‘identifiseer dit’ en ‘verstaan dit’
  • Illustrasies en foto’s in volkleur
  • ’n Verspreidingskaart
  • Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en  ander Afrika-tale
  • Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes
  • Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls.
Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.
Listing 

Others also viewed

Part of the Fynbos biome, Renosterveld is one of the world’s most threatened vegetation...
Pocket Guide: Wild Flowers of South Africa  covers some 260 flowers representing all of the...
Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd...
There are always silver linings. There is always hope. There are always smart ways forward, and...