Search for your favourite author or book

Newman se Voëls Volgens Kleur (NE)

ISBN 
9781775848394
Format 
Paperback
Recommended Price 
R500.00
Published 
May 2024
About the book: 
Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige,eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur teidentifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige  geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte.
 
Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak..
Other titles by this author 

Others also viewed

Oops! Little Dragon has accidentally set your book alight in this scaly sequel to the bestselling...
From Academy Award-winning actor and bestselling author Tom Hanks   A wildly ambitious...
In this urgent, authoritative book, Bill Gates sets out a wide-ranging, practical - and...
Embark on a moonlit adventure with  ‘The Nocturnal Nine’  and discover the...