Search for your favourite author or book

Mylpale Vir Kinderontwikkeling Tpb

ISBN 
9781432304836
Format 
Paperback
Recommended Price 
R160.00
Published 
May 2015
About the book: 

Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders hierdie mylpale gelyktydig sal bereik nie. 

Mylpale vir kinderontwikkeling se doel is om ouers en opvoeders betyds te laat besef as ’n kind se ontwikkeling agter sou raak.

Other titles by this author 
About the Author
Carla Grobler is a practitioner in the field of occupational therapy and specialises in paediatrics. Her services include, inter alia: activities to help children reach expected developmental milestones; school readiness assessments; treatment of learning difficulties; and functional evaluation and treatment of children.
 
Carla Grobler is ’n praktisyn in die gebied van arbeidsterapie en sy spesialiseer in pediatrie. Haar dienste sluit onder meer die volgende in: aktiwiteite om kinders te help om verwagte ontwikkelingsmylpale te bereik; beoordeling van skoolgereed-heid; behandeling van leerprobleme en funksionele evaluering en behandeling van kinders.

Others also viewed

Expert battlefields guide Nicki von der Heyde presents 71 battles covering three wars and a...
Too many South Africans are excluded from the benefits of the international marketplace. This...
Ericas come in an astonishing array of sizes, shapes and colours. Some 760 species, many of them...
Woodworking for Everyone will inspire you to create practical and stylish furniture for your home....