Search for your favourite author or book

My eerste: dinosourus

ISBN 
9781432307288
Format 
Board Book
Recommended Price 
R110.00
Published 
June 2016
About the book: 

My eerste: dinosourus maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende soorte dinosourusse deur die pragtige kleurfoto’s ken. Die uitspraak van die moeiliker dinosourussoorte word aangedui sodat die peuter leer om die name korrek uit te spreek. Verskillende dele en interessanthede van elke soort dinosourus word uitgelig wat die peuter help om die soorte te herken en te onderskei. 

Others also viewed

With touch and feel patches and sparkly areas to explore, this baby dinosaur board book...
Peppa and George want to give Mummy Pig a very special day to show her just how much they love...