Search for your favourite author or book

Low carb is Lekker Twee (Afrikaans)

ISBN 
9781432306892
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R340.00
Published 
January 2017
About the book: 

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.

Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!

As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.

Also available in English as Low Carb is Lekker Two .

Other titles by this author 
About the Author
Inè Reynierse is a children’s author, performer, voice artist, copywriter, idea merchant and newfound foodie who loves packaging ideas in a fresh way. Her projects vary from children’s radio stories on a national radio network to corporate ad campaigns and everything in between. Her passion for restored health and wellness spurred the process that led to Low Carb is Lekker.

Inè Reynierse is ’n kinderboekskrywer, uitvoerende kunstenaar, stemakteur, kopieskrywer, iemand wat met idees rondspeel en ’n nuutgevonde kosfundi wat daarvan hou om idees op ’n vars manier uit te beeld. Haar projekte wissel van radiostories vir kinders op ’n nasionale radionetwerk tot korporatiewe advertensieveldtogte en alles en nog meer. Haar passie om gesondheid en welstand te herstel het haar aangespoor om Low Carb is LEKKER te skryf.

 

Others also viewed

Dr Dylan Reinhart is no stranger to solving crimes.   When an Ivy League professor is...
‘Freedom of the press is a precious privilege that no country can forego.’ ...
A story of evil, greed and the consequences of dark obsession.Twenty-five million dollars in...
A man's wife dies. What next? The next day is next, and the next, and so on. He smothers his...