ISBN
9781432307684
Format
Epdf
Recommended Price
R50.00
Published
April 2016
About the book:
Kwaai Uil gaan oor 'n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou.
Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reënboog deur die wolke uitstraal.
Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.
Buy Now:
Listing