Search for your favourite author or book

Keto Lifestyle: Maklik

ISBN 
9781485901815
Format 
Epub
Recommended Price 
R325.00
Published 
April 2024
About the book: 
Ja, die ketodieet is al lankal bekend; jy het daarvan gehoor maar verstaan die konsep nie heeltemal nie en dink dis te duur. Of miskien het jy dit getoets maar is oorweldig deur ’n oorvloed dikwels teenstrydige inligting en het jy moed opgegee. Miskien volg jy dit noukeurig maar het jy nuwe inspirasie nodig. Daar kom in elk geval altyd nuwe inligting na vore. Ná die wegholsukses van sy eerste boek twee jaar gelede,  Living the Ultimate Keto Lifestyle,  het Hendrik Marais besluit dis tyd om die ketogeniese leefstyl aan selfs meer mense bekend te stel, terwyl hy aanhangers terselfdertyd ’n vereenvoudigde uiteensetting van die jongste neigings en ’n volledige stel maklike en smaaklike resepte wou bied.
 
Keto Lifestyle: Maklik  is presies dit: ’n Gids vir die implementering van ’n ketogeniese dieet en periodieke vas – met maaltydplanne wat eenvoudig is om te volg – wat sinvol asook begroting- en beurtkragvriendelik is, en met al die truuks om tyd te bespaar. Jy sal mal wees oor die geurige resepte en selfs maniere vind om jou vriende te onthaal met spyskaarte wat by hierdie leefstyl inpas. Maar daar’s soveel meer: inligting oor voedingswaarde, en raad oor oefening en maniere om jou motivering te handhaaf.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Hendrik Marais, entrepreneur, sports enthusiast and practising criminal defence attorney, has encouraged countless people to lose weight and start a healthier life through the Keto Lifestyle, which he founded in 2017, in response to his own journey through weight-loss. Since then, it has become one of his most important life projects, enabling him to share his knowledge and experience to motivate and encourage others to lose weight and resolve their body image issues and negative relationships with food. His love for research, cross-discipline reading and an obsessive search for the optimal solution to his health problems led him to implement the ketogenic diet, intermittent fasting and a handful of simple yet effective habits and techniques for fat loss into his own life.

Others also viewed

‘I never see my father. My father never sees me. But I see with the eyes he gave me....
Sasol First Field Guide to Birds of Prey of Southern Africa  provides fascinating insight into...
South Africa has produced more great all-rounders than any other country. Jimmy Sinclair was the...