Search for your favourite author or book

Kaptein Pipskwiek

ISBN 
9781432311322
Format 
Epub
Recommended Price 
R130.00
Published 
October 2020
About the book: 

In die vernuwende strokiesboek  Kaptein Pipskwiek  moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem...

Listing 

Others also viewed

After centuries of relative isolation, the Karoo – South Africa’s parched heartland...
Hotelier and guest lodge owner extraordinaire Nicky Fitzgerald poses the question, ‘How can...
In 2018 the world watched as 82 per cent of all wealth created was claimed by the top 1 per cent...
Margaret Roberts is a well-known proponent of the use of natural products to enhance health and...