Search for your favourite author or book

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika (Bygewerkte Uitgawe)

ISBN 
9781775846802
Format 
Paperback
Recommended Price 
R400.00
Published 
May 2019
About the book: 
’n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie.
 
Dié boek se titel sê dit alles! Hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf ’n duidelike uiteensetting van hoe bome saamgestel is en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek bestaan uit twee dele:
  • Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boomidentifikasie.
  • Deel 2 bevat ’n sleutel tot 43 boomgroepe, gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Dit gee ’n duidelike oorsig van elke groep, sowel as die Suider-Afrikaanse boomfamilies wat in die onderskeie groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto’s en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak.
Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ’n goeie begrip van die bou van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.
 
Also available in English as  How to Identify Trees in Southern Africa .

Others also viewed

The other animals don’t understand why they never see Bushbaby, so they assume he is shy....
They thought they found heaven on earth. They discover a living hell.   When Brandt...
Published annually, Sky Guide Southern Africa  is a practical resource for all stargazers,...
Teddy Crutcher has just won Teacher of the Year at the prestigious Belmont Academy, home...