Search for your favourite author or book

Engele in die vreemde: Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog

ISBN 
9781770225039
Format 
Epub
Recommended Price 
R205.00
Published 
April 2013
About the book: 
Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.
 
Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie fassinerende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe, sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewinge en rampspoed terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oë van sterwende mans in hul sorg. Hul verhale is dié van barmhartigheid en moed.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Chris Schoeman was born in Somerset East and has master’s degrees in history from the universities of Port Elizabeth and Colorado State. He has worked as a historian and journalist, and has authored and co-authored several books. These include District Six: The Spirit of Kanala, Boer Boy: Memoirs of an Anglo-Boer War Youth, Brothers in Arms: Hollanders in the Anglo-Boer War, Angels of Mercy: Foreign Women in the Anglo-Boer War, Churchill’s South Africa and The Historical Karoo.

Others also viewed

A unique look ‘inside’ 30 of Cape Town’s most notable buildings. If you have...
150 Years separate two explorers of Africa: the Englishman John Hanning Speke and South African...
‘As a child I would often lie awake at night, praying that through some miracle I would be...
'There are many suns,' he said. 'Each day has its own. Some are small, some are big....