Search for your favourite author or book

Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

ISBN 
9781775844808
Format 
Paperback
Recommended Price 
R130.00
Published 
May 2016
About the book: 

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.

Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Hoekom bel ’n boosaardige eerste minister ’n koerantredakteur skuins na sonop by sy...
Revised and updated with a bright new cover to match, The New Offi cial K53 Manual is a...
Sasol First Field Guide to Insects of Southern Africa provides fascinating insight into the...
New in Struik Nature’s Pocket Guide series, this book covers an astonishing 500 southern...