Search for your favourite author or book

e - Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

ISBN 
9781775843467
Format 
Epub
Recommended Price 
R305.00
Published 
October 2015
About the book: 
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs junior voëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van
300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is.

Vir elke voël bied die boek:
  • Eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit;’ ‘identifiseer dit’ en ‘verstaan dit’
  • Illustrasies en foto’s in volkleur
  • ’n Verspreidingskaart
  • Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en  ander Afrika-tale
  • Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes
  • Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls.
Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

In this epic, cross-cultural and cinematic novel, a boy’s coming-of-age saga collides with...
Low carb is Lekker  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die...
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy...
The Kruger National Park is one of the world’s leading stewards of biological diversity. Its...