Search for your favourite author or book

e - Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer

ISBN 
9781432302788
Format 
Epdf
Recommended Price 
R50.00
Published 
July 2013
About the book: 
Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlinglisensie – Eerste Keer is ’n opgesomde gids teen ’n sakpas-prys. Dit is op die amptelike K53-toets gebaseer en bevat al die inligting wat ’n leerlingbestuurder benodig om die toets te slaag. 
 
Elke vereiste vir die toets is in ’n duidelike styl, wat maklik is om te lees, uiteengesit. As leerlingbestuurder sal jy alle verkeersreëls en padtekens leer baasraak sodat jy die toets die eerste keer – boonop teen ’n sakpas-prys – sal kan slaag!
Listing 

Others also viewed

In a city that has lost its shimmer, Lindanathi and his two friends Ruan and Cecelia sell illegal...
The arrival of a rival has Walter the Warthog fighting for survival. Will true love win or will...
When Afrikaans singer and actress Antoinette Pienaar first stood before renowned Griqua healer...
Elephants have long been targeted by humans: not only are they killed for their ivory, but their...