Search for your favourite author or book

Dieners en donners

ISBN 
9781415205587
Format 
Epub
Recommended Price 
R155.00
Published 
August 2013
About the book: 

FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy's lenig en blond - nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.'Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou,' beduie 'n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn - snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy's slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy't 'n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat 'n toeskouer uitgehaal het tydens 'n onwettige motorwedren.As dit maar net so maklik was. Ding is, di moorddadige bliksem het vriende in ho plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, 'n man met 'n smerige verlede. 'n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,die slegte ou dae - ou koeie wat eerder begrawe moet bly. 'n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld - staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.Voordat Fish en Vicki hul o kan knip, moet hulle hul koes ken in 'n wreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Agents of the State is Mike Nicol’s twentieth book. He has written novels, works of non-fiction, and poetry. His thrillers are published in the UK and the USA, and have been translated into Afrikaans, Dutch, French, and German.

His Revenge Trilogy featured in the KrimiZeit top 10 list in Germany, as did Of Cops & Robbers and Power Play, while Payback was shortlisted for the VN Thriller of the Year award in Holland and the Prix SCNF Du Polar 2016 in France. He lives in Cape Town.

Visit Mike Nicol's website for more >>

Others also viewed

“Does anyone know who this little chick belongs to?”   Hannah sets out to...
Well-known geologist Nick Norman leads young readers into the absorbing world of geology. Budding...
What's that snake? offers an easy introduction to snake identification for the beginner....
The Illustrated South African First Aid Manual is a vastly expanded and updated new edition...