Search for your favourite author or book

In Die Woorde of Suid-Afrikaanse Sporthelde

ISBN 
9780143527312
Format 
Epub
Recommended Price 
R75.00
Published 
September 2012
About the book: 

'Ek her gisteraand 'n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit 'n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om 'n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net hier te sit en stil te wees?' Hansie Cronje, Suid-Afrikaanse krieketkaptein. 'Ons kan af gaan, ons kan op gaan. Ons kan vorentoe gaan, links of regs, maar daar is geen manier wat ons agteruit gaan nie!' Kobus Wiese, Springbokslot.

Others also viewed

Drawing on the latest scientific research, the authors introduce the book with a discussion of...
South African history has been punctuated by some remarkable speeches, such as Nelson Mandela...
On the night of 30 October 2002, eight bomb blasts tore through Soweto, leaving one woman dead...
In 1992, a gang leader was shot dead by a member of Umkhonto we Sizwe in Kroonstad. The murder...