Search for your favourite author or book

Die skilpad se laaste traan

ISBN 
9781415210352
Format 
Epub
Recommended Price 
R240.00
Published 
January 2019
About the book: 
Dis ’n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver – drie dae met ’n donkiekar – en sy is te voet.
 
Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die N1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het. Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: ’n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat ’n enkele traan stort wanneer hy doodgaan.
 
In Die skilpad se laaste traan  verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Author of the highly acclaimed novels My Children Have Faces and Esther’s House, Carol Campbell is a journalist who has worked for the Argus, the Cape Times and the Mercury. She currently lives in Durban with her family.

Others also viewed

This delightful collection of 55 nursery rhymes – specially reworked and adapted for South...
The Reef Guide documents some 800 reef fishes and invertebrates found along the east and...
What kind of president will Nkosazana Dlamini-Zuma be if she is chosen at the ANC’s...
The sequel to Of Warriors, Lovers and Prophets, this book is a collection of more colourful...