Search for your favourite author or book

Die sirkel van bekende dinge

ISBN 
9781415205938
Format 
Epdf
Recommended Price 
R175.00
Published 
August 2014
About the book: 
Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk.
 
Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in ’n aweregse wêreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel ’n vreemde troos vir trokdrywers én nuuskierige seuns. Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy sy nale geveg met die groeiende kanker in sy maag het.
 
Ná ’n bloedige nag is Ou Joe se plek in die kolonel se visier en moet Billy stelling inneem terwyl goed en kwaad nog kant kies.
 
In die styl van ’n moderne western is Johan Vlok Louw se roman vol driftige jonges, motors en gewere. Die boek is ’n vuishou in die maag; die styl so evokatief soos die Karoo landskap waar die verhaal afspeel.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Johan Vlok Louw is the author of the novels Sons of Mud, Eric the Brave, Karoo Dusk, which was shortlisted for the University of Johannesburg Prize for Creative Writing and translated into Afrikaans, and A Gap in the Hedge. He lives in Richmond in the Karoo.
 

 

Others also viewed

Susan's childhood dream of becoming a mother has not diminished with the revelation, alarming...
Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die...
A story that details the effects of the infamous Mau Mau war, the African nationalist revolt...
On 5 February 2014, world-renowned scientist Tim Noakes fired off a tweet allegedly dispensing...