Search for your favourite author or book

By die Brandende Berg

ISBN 
9781485904229
Format 
Epub
Recommended Price 
R220.00
Published 
September 2019
About the book: 
JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom lê in Afrika se kobaltriwwe. In die Kongo vestig hy ’n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig. Ná ’n aanslag op sy lewe moet hy vlug.
 
Dit is naby die Brandberg in Namibië waar JJ saam met sy gesin skuiling soek. Hier probeer hy ’n sukkelende tantalietmyn en sy mislukte huwelik red.
 
In die skaduwee van die alomteenwoordige Brandberg wat oor die landskap waak, wonder hy wat sy lot sal bepaal: diegene op sy spoor, of die vrees en paranoia wat aan sy gemoed vreet.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Piet van Rooyen is die skrywer van sewe romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisiein 1993.

Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir ’n debuutroman. Die olifantjagters verskyn in 1997 en dié roman ontvang in 1998 die M-Net-prys.

Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010) en Rodriguez (2012).

Hy is tans professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Namibië.

Others also viewed

Southern Africa is home to a diverse reptile fauna of more than 600 species. Of these, nearly 70...
Expert battlefields guide Nicki von der Heyde presents 71 battles covering three wars and a...
While some women seem to excel at making their money work for them, others battle from pay day to...
In the summer of 1972, during a compulsory stint in the South African military, Stephen 'Sugar...