Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad

ISBN 
9781485900405
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
May 2018
About the book: 
’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees... tensy julle die Heffley’s is.
 
Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffley’s nie gou gaan vergeet nie.
 
Other titles by this author 

Others also viewed

SEQUEL TO NEW YORK TIMES BESTSELLER CRAZY HOUSE   Twin sisters Becca and Cassie barely...
Kate has been through the fire with her three children... Having been left devastated and homeless...
The inspiration behind Restaurant  Klein JAN  did not come from a desire to create...
The acclaimed international bestseller now a MAJOR MOTION PICTURE starring Constance Wu, Henry...