Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans

ISBN 
9781485900450
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2019
About the book: 
Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na ’n oord op ’n tropiese eiland te ontvlug om ’n slaggie te rus en uit te span. ’n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeë gesin te verrig.
 
Maar die Heffl eys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, ’n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf.
 
Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op ’n ramp uitloop?
Other titles by this author 

Others also viewed

Join Bluey on a new adventure down to the never-explored before creek!   Bluey and her...
Born on a crocodile farm in Zambia's untamed South Luangwa Valley, the puppy seemed different...
Explore the ocean with The Very Hungry Caterpillar in this interactive board book!   The...
Greg Heffley is in big trouble. School property has been damaged and Greg is the prime suspect. But...